Noordwes Cool-It

Noordwes Cool-It
Noordwes
Schweizer Reneke
Noordwes Cool-It
Rietput Plot Ged.15/60
Posbus 402
Schweizer Reneke
2780


Noordwes Cool-It (BK) is vanaf Augustus maand 2000 in Schweizer Reneke gevestig. Vir ‘n radius van ongeveer 150 Km diens ons Toekajuit Trekkers, Stropers vir boere asook Mynbou Masjienerie soos Dumpers, Front Loaders, Excavators en TLBs.

Daar is ook verskye ander implemente soos Toekajuit Vurkhysers en Spuite wat ook in die landbou sektor gebruik word. Toekajuit Masjienerie is met lugversorging (air con) stelsels toegerus wat gediens moet word.

Noordwes Cool-It is een van min besighede in Noordwes, Vrystaat en Noord Kaap provinsies wat professionele diens met goed toegeruste voertuie vir alle herstelwerk of diens op plase, delwery en persele kan lewer.

Noordwes Cool-It het ‘n volledige Werkswinkel en verskaf ook opleiding om Masjienerie en Swaarvoertuig lugversorgers self te diens. (Inligting beskikbaar op navraag)

Kontak ons gerus vir meer inligting oor ons diens of as u bystand benodig.

***

Noordwes Cool-It was born in August 2000 from a vision with sheer determination to provide a one of a kind air conditioning service.

We started to provide a service to mainly the agricultural community and mining sector, but also for commercial and residential clients.

Unique air conditioning field support was started for agricultural (tractors, harvesters) & mining machinery.

This include all farm implements – trucks, tractors, harvesters etc.

Noordwes Cool-It also do installation, maintenance and repair of office and home air-conditioning.

079 705 3494 / 072 086 8119
  • Noordwes Cool-It
  • Noordwes Cool-It
Please follow and like us: